Sam Elliott

Sam Elliott
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Samuel Pack Elliott
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Aktiewe jare 1968–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sam Elliott (gebore 9 Augustus 1944) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Road House (1989), The Big Lebowski (1998), We Were Soldiers (2002), en The Hero (2017).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search